Eastern Cape, ALBERT district, Balkfontein 42, Silvermeer, farm cemetery

2008-12-19 1 image Share: , ,
View Slideshow
Album inligting: Plaasnaam: Ten tyde van begrafnis – Balkfontein, maar die plaas is na ABO so onderverdeel dat die plaasnaam nie meer bestaan nie – die huidige plaasnaam en tegnies korrekte is Silvermeer. Helenius Postma is gebore 23 September 1869 en sterf op 2 November 1870. Lees die storie oor hoe Frik die graf opgespoor het in GGSA- Noordwes se Famnea Jg. 4: 2007-1 Bl 6. eGGSA captions by: Alta Griffiths. The GGSA Cemetery DVD only has information on the location of the cemetery Cemetery ID: 3599 Information submitted by: Frik Venter Google Earth Project Information:- GPSID: 4292 GPS: -30 39.228, 26 11.606
POSTMA Helenius 1869-1870
POSTMA Helenius 1869-1870