MEYBURGH

Informasie van Freek Myburg ontvang: Hierdie het ek nou probeer uitlê met die stukkies grafsteen en met die hulp van die inligting uit ons geslagsregisters en die graf is Martha Petronella se man se graf. Dit is die graf van Philippus Arnoldus Jacobus Meyburgh * gedoop 1847 te Burgersdorp seun van Philippus Arnoldus *1816. En P.A.J. Meyburgh se steen sê, nalatende sy twee dogters en sy eggenote M.P.Meyburgh geb Strydom (Bietjie anders as ander graftes bewoord )
contributed by: Freek Myburg
viewed 755 times
MEYBURGH