Eastern Cape, HUMANSDORP district, Rural (farm cemeteries) / Eastern Cape, HUMANSDORP district, Zwartebosch 347, Rondebosch farm cemetery / (6 of 6 images)
Begraafplaasinligting:-
Inligting deur Adriana BARRETT:
Daar is nog baie ander grafte maar sonder stene.
My oupagrootjie-hulle het 17 kinders gehad, van wie 8 jonk oorlede is.
Hier volg die lys van kinders wat sover ek weet ook in die begraafplaas op Rondebosch begrawe is.
ab8 Johannes Stephanus Carel Wagner * 29.3.1844 + ca. 1864 (s/v CF Wagner & AC Vermaak; hy het nog geleef in 1858 maar is oorlede voor sy pa; hy was liggaamlik of verstandelik gestremd)
Die volgende 8 is almal kinders van (ab3) Christiaan Frederik Wagner & Cornelia Johanna van Rooyen)
ab3c1 Cornelia Johanna Wagner * 25.4.1859 + 1860
ab3c4 Ignatius Michael * 4.7.1864 + 5.4.1869
ab3c5 Anna Jacoba Christina * 11.7.1866 + 9.4.1869 - die 2 is albei dood na hul huis afgebrand het in Feb. 1869 in Groot Brand
ab3c9 Hester Anna Elizabeth * 24.10. 1870 + 3.8.1871 (haar tweeling suster het oorleef)
ab3c10 Salomina * 1871 + 17.2.1872
ab3c11 Marria Elizabeth * 1873 + 10.8.1873
ab3c12 NN * 1873 + 10.8.1873 - die tweeling is oorlede met of kort na geboorte
ab3c15 Gert Michael * 24.9.1878 + 2.8.1879
ab3c2d1 Christiaan Frederik Wagner * 22.5.1893 + 9.11.1893 (s/v Christiaan Frederik Wagner & Rachel Catharina vd Watt; my pa (d5) het weer dieselfde naam gekry).
ab3c2d2e2 Adriana Catharina Wagner * 7.7.1941 + Okt. 1942 (d/v Johannes Jacobus Wagner & Adriana Catharina Ferreira)
Album incomplete.
eGGSA captions done by: Gail Röthlin, Dal Good & Alex van Niekerk
Information also available on the GGSA Cemetery DVD:-
Cemetery ID: 1187
Names in cemetery: 11
Google Earth Project Information:-
GPSID: 1185
GPS: +/- -33 58.702, 24 46.586
WAGNER Jacobus Stephanus 1868-1948 & Hester DU PLESSIS 1880-1953
inligting deurAdriana BARRETT:
b3c6 Jacobus Stephanus WAGNER * 29.8.1868 + 20.6.1948 & Hester DU PLESSIS * 23.3.1880 + 28.10.1953
(my grootoom & tante)
contributed by: Adriana Barrett
viewed 446 times