Eastern Cape, JEFFREY'S BAY / JEFFREYSBAAI, Urban area / Eastern Cape, JEFFREYS BAY, Coral / Koraal Street, cemetery / (118 of 151 images)
Cemetery information:- Foto's geneem deur Chris en Annatjie Erasmus tydens hul vakansie in Jeffreysbaai (2008). Ons het hierdie Begraafplaas per toeval ontdek. Dit lê aan die rand van die dorp. Dit blyk 'n nuwe begraafplaas te wees. Maar volgens een van die besoekers is die ou Kleurling Begraafplaas aan die boonste gedeelte van die linkerkantste gedeelte. Die begraafplaas is in twee gedeeltes met die Muur van Herinnering tussenin. Die linkergedeelte het weinig of geen grafstene. Ons het nie die tweede gedeelte afgeneem nie, maar wel die regterkant en die gedenkmuumuur. Album incomplete. eGGSA captions by: Annatjie Erasmus The GGSA Cemetery DVD only has information on the cemetery location. Cemetery ID: 6070 Google Earth Cemetery Initiative Information:- GPSID: 7261 GPS: -34 03.070, 24 54.473[i]
SMITH Tilly 1917-1999
contributed by: Chris and Annatjie Erasmus
viewed 149 times