2021-09-07 4 images Share: , ,
View Slideshow
Addisionele inligting deur Louis Botha:- Abraham Vermaak Saayman was die seun van Quinton Joseph Saayman * 1912/12/12 † 1990/06/07 en Dorothea Paulus (Pauline) Saayman * 1917/12/02 † 2007/09/14, en is in die graf langs hulle begrawe. Petrus Herodus Saayman was die broer van Quinton Joseph Saayman en is eerste oorlede. Abraham Vermaak Saayman is volgende oorlede en is in die graf lansaan die van Petrus Herodus begrawe. Quinton Joseph is daarna oorlede en is bo-op sy broer Petrus Herodus begrawe en sy steen is aan die voetenend aangebring tesame met sy vrou se besonderhede. Toe sy oorlede is, is sy egter nie in dieselfde graf begrawe nie, maar wel bo-op haar seun Abraham Vermaak Saayman. Daarna is haar sterfdatum op haar man se steen aangebring en die seun se steen onveranderd gelaat.
SAAYMAN Abraham Vermaak 1944-1962
SAAYMAN Abraham Vermaak 1944-1962
SAAYMAN Abraham Vermaak 1944-1982
SAAYMAN Abraham Vermaak 1944-1982
SAAYMAN Petrus 1906-1937
SAAYMAN Petrus 1906-1937
SAAYMAN Quinton Joseph 1912-1990 & Pauline 1917-2007
SAAYMAN Quinton Joseph 1912-1990 & Pauline 1917-2007