Eastern Cape, VENTERSTAD district, Ezels Hoek 65_2, Eselshoek, farm cemetery

2022-01-25 1 album , 6 images Share: , ,
View Slideshow
Cemetery information:- Langs die graf, is ongemerktes, wat dalk ‘n kind of kinders se graf(te) is. En net buite die omheining is ook ‘n ongemerkte graf, wat volgens Alwyn Marx dié van Johannes Lambinon was. Dis spekulatief, maar tog moontlik, want op FamilySearch sien ek Johannes Lambertus Lambinon was ‘n boer van Sewefontein daarnaby, wat steeds die familieplaas van die Marx-familie is. Ek sien verder dat hy in ‘n tweede huwelik met ‘n jongdogter Catharina Susanna Kruger getroud is, wat dalk van die Eselshoek-Krugers was. (Sam Basch) Album complete. eGGSA captions by: Nantes Kruger & Riana le Roux Additional information available on the GGSA Cemetery DVD:- Cemetery ID: 4547 Number of names: 2 Google Earth Cemetery Initiative Information:- GPSID: 8062 GPS: -30 51.317, 25 55.391
KRUGER Hendrik Bernardus 1829-1895

KRUGER Hendrik Bernardus 1829-1895

?
?
1. Overview / Oorsig
1. Overview / Oorsig
2. Overview / Oorsig
2. Overview / Oorsig
3. Overview / Oorsig
3. Overview / Oorsig
4. Overview / Oorsig KRUGER graf
4. Overview / Oorsig KRUGER graf
KRUGER Levina S.L. 1831-1920
KRUGER Levina S.L. 1831-1920