Eastern Cape, VENTERSTAD district, Rural (farm cemeteries) / Eastern Cape, VENTERSTAD district, Rooster Hoek 113, farm cemetery_1 / (7 of 8 images)
Begraafplaas inligting:-
Hierdie is ‘n bitter ou begraafplaas en ek kon sien daar is baie mense begrawe. Dit was jare lank ‘n dringendheid by my om by die plek te kom.
Baie grafte is egter ongemerk of die stene het sodanig verweer dat dit of tot niet of onleesbaar is.
My vermoede is dat die eerste Jan Viljoen Coetsee *23/02/1788 en +27/04/1852 (b5c5d4e5) hier begrawe is. Hy is op Roosterhoek dood. Sy een seun, my oorgrootjie en naamgenoot lê hier. Jan Coetzee.
Album complete.
eGGSA captions by: Alta Griffiths.
Information also available on the GGSA Cemetery DVD
Cemetery ID: 3644
No of names: 8
Google Earth Project Information:-
GPSID: 4344
GPS: -30 53.456, 25 59.597
PIENAAR Daniel Albertus 1902-1944
contributed by: Sam J Basch
viewed 440 times