HAM Pieter Nicolaas 1811-1866

HAM Pieter Nicolaas -1866 Hierdie steen is opgerig deur die Kerkraad en Kleinseuns, H.S.M. en L.P. VAN ZYL HAM, en onthul na Herbegrafnis by die Driekwarteeufees van die Gemeente op 4 Maart 1939. Eerste Predikant uit Nederland gestuur 1843 met die doel om die Voortrekkers in Natal te bedien.
contributed by: Janet Melville and Emmarentia Ferreira
viewed 85 times
HAM Pieter Nicolaas 1811-1866