HAM Pieter Nicolaas 1811-1866
HAM Pieter Nicolaas -1866
Hierdie steen
is opgerig deur die Kerkraad en Kleinseuns,
H.S.M. en L.P.
VAN ZYL HAM, en onthul
na Herbegrafnis by die
Driekwarteeufees van die
Gemeente
op 4 Maart 1939.
Eerste Predikant
uit Nederland gestuur
1843
met die doel om die
Voortrekkers in Natal te
bedien.
Hebr. 13:7.
"Dink aan julle
Voorgangers wat aan
julle diedie Woord van God
Verkondig het.
contributed by: Janet Melville and Emmarentia Ferreira
viewed 88 times