PRETORIUS Albertus Johannes 1943-1943

Addisionele informasie vanaf Eugene Pretorius: My pa se klein broertjie is oorlede op 2 maande (geb. 29 Jan 1943 en oorl. 06 Mar 1943), hy was ‘n ‘bloeier’ en het doodgebloei nadat hulle hom besny het. Sy pa (my oupa) is oorlede 4 maande voor sy geboorte (20 Sep 1942). Hulle is langs mekaar begrawe in Heilbron se oorspronklike begrafplaas. Julle het foto’s van beide hulle grafte. Beide heet Albertus Johannes Pretorius. (Baba) Albertus se grafsteen is geskend, iemand het die “brass lettering” afgesteel (duidelik sigbaar op jul foto).
contributed by: Sampie and Pietie Orton
viewed 87 times
PRETORIUS Albertus Johannes 1943-1943

Camera Maker:Eastman Kodak Company
Camera Model:KODAK Z812 IS ZOOM DIGITAL CAMERA
Original Date and Time Taken:03 January 2007
Shutter Speed:1/1000 sec
Aperture:f/4
ISO Sensitivity:64
Exposure Compensation:0 EV
Metering Mode:Pattern
Flash Fired:No Flash
Focal Length:5.85 mm