SWANEPOEL Roelof Petrus 1892-1959 & Dorothea Maria BEUKES 1908-
Addisionele inligting deur David Swanepoel ontvang: Laasgenoemde: "Tant Dorie" het na haar man se dood in Pretoria by 'n dogter gaan bly. Ek kry geen rekord vir haarself nie. Sy is tussen 1973 en 1976 oorlede. Ek was teenwoordig in 'n huis wat tussen daardie jare bewoon was deur die persoon wat die telefoon beantwoord het, met haar doodsberig. Sy is nie na Koppies gebring nie, so haar sterfdatum is nie voltooi op die gesamentlike grafsteen nie. Ek kry ook nie 'n graf in Pretoria nie.
contributed by: GGSA Vaaldriehoektak
viewed 157 times