Free State, THEUNISSEN, Urban area / Free State, THEUNISSEN, Old main cemetery / (3 of 5 images)
Begraafplaas inligting:- ROETE NA THEUNISSEN BEGRAAFPLASE Op die N1 tussen Kroonstad en Bloemfontein draai jy by Winburg in 'n westelike rigting op die R708 na Theunissen. Volg die R708 tot waar dit met die R30 kruis. Draai links af met die R30 na Brandfort. Sowat 1,3 km verder draai 'n grondpad na regs. Die Ou Theunissen begraafplaas lê by die aansluiting van die grondpad op linkerhand. Draai regs af met die grondpad en ongeveer 20 meter verder is die toegangspad van die Ou Begraafplaas. Indien jy by die Ou Begraafplaas se toegang verby ry vir sowat 500 meter dan lê die Nuwe Begraafplaas op linkerhand. Dit dien gemeld te word dat daar in die Ou begraafplaas in die suid-westelik hoek 'n afsonderlike begraafplaas is met Joodse grafstene.-Dirk & Daniel van Heerden Album incomplete. eGGSA captions done by: Christo van Rensburg, Lorraine Beechey, Alta Griffiths, Eileen de Jager, Anina du Plessis, Dal Good, Celeste Rachmann, James Anderson, Lisa Botes, Magda Alberts, Terry Terblanche & George Crewe Information also available on the GGSA Cemetery CD:- Cemetery ID: 1193 Names in cemetery: 1874 Google Earth Project Information:- GPSID: 1190 GPS: -28 23.880, 26 41.989
3. Overview
contributed by: Dirk van Heerden and Daniel van Heerden
viewed 468 times