VENTER P.A. -1857 :: VENTER W.C.F. -1860 :: VENTER W.C. :: VENTER A.J.

VENTER Pieter Albertus 15.06.1790-11.01.1857 & Wilhelmina Catharina Francina 1796-12.10.1868 Ventersburg is gestig op die plaas Kromfontein van Pieter Albertus Venter. Sy seun Bernardus Gerhardus Venter het al reeds in 1864 toestemming gegee dat sy huis as ń kerk gebruik kan word. P A Venter sterf 1857 en sy seun BG Venter erf sy plaas. Met die stigting van die Gereformeerde Kerk op BG Venter se plaas was dit die 3de gemeente in die Vrystaat en lidmaatgetal van 40. Die gemeente het daarna maar stadig gegroei. Die dorp het ontwikkel op die kerkplaas. 1871 is die eerste erwe van die oorspronklike plaas verkoop en 1873 is Ventersburg as dorp verklaar. Formele proklamasie 1876. Die dorp word vernoem na die Venters (P.A. Venter) wat daar gewoon het en op wie se plase dorp ontstaan het. (bron: http://monument-sa.co.za/ventersburg-gereformeerde-kerk-ng-gemeente-ventersburg-polisiemuseum-fort-skanskraal/) Moontlike transkripsie: HIER RUS ONS GROOT OUDEREN ?? MIGRAN; TEN; P.A.VENTER; OVERL. 26 DEC 1857; W.C.F. VENTER; OVERL, 1860; W.C.VENTER; A.J. VENTER; EN ANDEREN BLOEDVERWANTE JOB 19V25.
contributed by: Horst Muller
viewed 58 times
VENTER P.A. -1857 :: VENTER W.C.F. -1860 :: VENTER W.C. :: VENTER A.J.

Camera Maker:Eastman Kodak Company
Camera Model:KODAK EASYSHARE Z1015 IS DIGITAL CAMERA
Original Date and Time Taken:12 February 2012
Shutter Speed:1/320 sec
Aperture:f/7
ISO Sensitivity:80
Exposure Compensation:0 EV
Metering Mode:Partial
Flash Fired:No Flash
Focal Length:5 mm