Free State, VREDE district, Vrede, Bethanie 604, farm cemetery

29 September 2019 5 images Share: , ,
View Slideshow
Cemetery information:- Graf van Nicolaas Johannes Gerhardus Venter, getroud met Margaretha Johanna nee Cilliers te Vrede, op hulle eertydse plaas. Albei oorlede op 31-jarige ouderdom tydens die ABO. Baie moeilike terrein om daar uit te kom en baie oorgroei. Ook n verweerde boksie met as, die plaatjie nog leesbaar, vermoedelik 'n kleinkind van hulle. Op die plaas oorkant is hul voorletters in die vorm van bloekombome - 'n stuk lewende geskiedenis. (Charline Wentzel) Album complete. eGGSA captions by: Annel Meyer The GGSA Cemetery DVD only has information on the cemetery location. Cemetery ID: 6649 Google Earth Cemetery Initiative Information:- GPSID: 7968 GPS: Approx. -27 25.859, 29 13.018
1. Overview / Oorsig
1. Overview / Oorsig
2. Overview / Oorsig
2. Overview / Oorsig
VENTER N.J.G. 1930-2010
VENTER N.J.G. 1930-2010
VENTER Nicolaas J.G. 1870-1901 & Margaretha Johanna CILLIERS 1870-1901