Free State, WEPENER district, Willem Pretorius Game Reserve, Allemanskraaldam, submerged cemetery

16 April 2017 8 images Share: , ,
View Slideshow
Cemetery information:- Hulle lê binne-in Allemanskraaldam, onderwater op 'n koppie wat nou een van die "eilande" vorm wanneer die gebied onder water is. Die vlak van die water het verlede jaar baie gesak en so kon ek saam met vriende daarnatoe ry. Hierdie foto's is in September 2016 geneem. Allemanskraaldam is sowat 10 km van die N1 af tussen Winburg en Ventersburg in die Vrystaat. Die afdraai is +/- 20km suid van Ventersburg. Rondom die dam lê Willem Pretoriuswildreservaat en hierdie ko-ordinate is van die Willem Pretorius-oord wat net regs van die damwal is. S 28 18.026’ E 27 08.546’ Links van die wal is Aldam-oord geleë. Die plaas Allemanskraal het glo behoort aan Solomon Jacobus Petrus Erasmus wat in 1901 oorlede is. Sy huis is verderaan gewees. Die plaashuis op hierdie eiland se fondasies is ook nog daar op die heel boonste area tussen die bome. Een van sy drie seuns, Daan Erasmus, het glo in dié huis naby die grafte gebly tot hy sy grond moes afgee vir die dam. Adele Theron. Album complete. eGGSA captions by: Annel Meyer The GGSA Cemetery DVD only has information on the cemetery location. Cemetery ID: 5927 Google Earth Cemetery Initiative Information:- GPSID: 7095 GPS: Approx -28 17.962, 27 09.719
1. Overview
1. Overview
2. Overview
2. Overview
3. Overview / Oorsig
3. Overview / Oorsig
4. Overview / Oorsig
4. Overview / Oorsig
5. Overview / Oorsig
5. Overview / Oorsig
ERASMUS Benjamin Josef 1880-1882
ERASMUS Benjamin Josef 1880-1882
ERASMUS Cornelis Elias 1878-1882
ERASMUS Cornelis Elias 1878-1882
ERASMUS Jacobus Nicolas 1874-1891
ERASMUS Jacobus Nicolas 1874-1891