Free State, ZASTRON district, Rural (farm cemeteries) / Free State, ZASTRON district, Morezon 180, Moreson, farm cemetery / (6 of 6 images)
Cemetery / Memorials Information:
Die grafte van BREYTENBACH en sy tweede vrou se twee doodgebore kinders is ook in hierdie begraafplaas, tesame met 'n aantal ongemerkte, baie ou grafte.
Twee van die ongemerkte grafte behoort aan:
VAN DER WALT Johannes de Waal 1890-1914
AUCAMP Pieter Jozua 1892-1919
Die grafsteen wat op Oupagrooitjie Breytenbach se graf het al die inligting daarop verkeerd. Die grafsteen is eers lank na sy dood deur begrafnisondernemers van Zastron opgerig. Ek kry geen inligting van die Petrus Breytenbach nie.
Dit het aandui dat dit die graf is van Jacobus Petrus Breytenbach (met verkeerde geboorte datum) is. In werklikheid is dit die graf van my Oupagrootjie Jacobus Cornelis Gert Breytenbach.
(Inligting deur Pieter Aucamp voorsien)
Album complete at the time of photographing.
Photographs contributed by: Pieter Aucamp
eGGSA captions by: Cecile Schlebusch
The GSSA Gravestone Transcription Index (GTI) only has information on the cemetery location.
Cemetery ID: GPSID:
GPS: -30 08.764, 27 07.119
WALT Johannes de Waal, van der 1890-1914
contributor: Pieter Aucamp
viewed 6 times