4. Graf met verkeerde inligting.

Alhoewel die grafsteen wys dat ene Jacobus ?us BREYTENBACH hier begrawe is, is hierdie egter die graf van Jacobus Cornelis Gert BREYTENBACH. 

Die grafsteen wat op Oupagrooitjie Breytenbach se graf het al die inligting daarop verkeerd. Die grafsteen is eers lank na sy dood deur begrafnisondernemers van Zastron opgerig.

Hierdie graf behoort aan:

BREYTENBACH Jacobus Cornelis Gert 

(Inligting deur Pieter Aucamp voorsien)

contributor: Pieter Aucamp
viewed 9 times
4. Graf met verkeerde inligting.

Camera Maker:PENTAX Corporation
Camera Model:PENTAX K10D
Original Date and Time Taken:16 April 2019
Shutter Speed:1/2000 sec
Aperture:f/14
ISO Sensitivity:640
Exposure Compensation:0 EV
Metering Mode:Pattern
Flash Fired:No Flash
Focal Length:70 mm