Gauteng, BRONKHORSTSPRUIT district, Knoppiesfontein 549 JR, farm cemetery

12 November 2022 1 image Share: , ,
View Slideshow
Cemetery information:- Burgert van der Walt is op die plaas Knoppiesfontein 549 JR distrik Bronkhorstspruit. Dit is die oorspronklike familie plaas van die vd Walts. Volgens die familie het Burgert in die Slag van Blesbokspruit gesneuwel. Hy en sy broer was langs mekaar in die loopgraaf toe hy 'n kopwond opgedoen het en gesneuwel het. Hulle het nog gesels en toe sy broer nie antwoord kry van hom en na hom kyk, vind hy hom dood langs hom. Hy is hier begrawe. Die familie was bly toe ek hulle onlangs van die graf vertel het. Hulle was onbekend met die ligging van sy graf. Die grafsteen word deur 'n doringboom beskerm. (Johan Jacobs) Album completeness unknown. eGGSA captions by: Andre Crous The GGSA Cemetery DVD/ Cemetery Transcript Project only has information on the cemetery location. Cemetery ID: 7413 Google Earth Cemetery Initiative Information:- GPSID: 8921 GPS of farm: -25 59.945, 28 30.781
WALT Burgert Frederik, van der 1865-1901
WALT Burgert Frederik, van der 1865-1901