SMIDT Johannes Hendrik 1880-1972 & Gesina Maria Beadrix 1880-1965
Die vrou is in 1956 en die man in 1972 oorlede. Hulle grafnommers is 1013 (Regs) en 1014 (Links). Dit lyk dus asof hulle in twee aparte grafte langs mekaar begrawe is. Die grafsteen is (regs) op Graf 1013 en links op Graf 1014 is net n klein wit kruisie, maar die besondehde van altwee is op die grafsteen op Graf 1013. (Eddie Otte)