1. Memorial tablet
The forty-one memorial stones flanking this tablet honour those who died in the service of South Africa and lie buried elsewhere in this cemetery. Die een-en-veertig gedenkstene in hierdie ry vereer dié wat in diens van Suid-Afrika gesterf het en elders in hierdie begraafplaas begrawe is.
viewed 335 times