Gauteng, KEMPTON PARK, Bredell, Single plot

16 March 2009 2 images Share: , ,
View Slideshow
Inligting ontvang vanaf Gert Esterhuizen:- Ek het vandag op 'n verlate plot (in die boendoes!) in Bredell, Kempton Park op 'n erg verwaarloosde begraafplaas afgekom. Een grafsteen staande, een omgeval en ek amper my nek gebreek. Daar was nog twee klein klippies wat ek gedink het moontlik kinders s'n kon wees. Ek het my boeglam gesukkel om die een om te keer maar al wat ek gekry het was 2 slange!! Die grafte blyk uit die tyd te wees voordat Hermanus Christiaan BREDELL (Manie) die grond gehad het, toe dit deel was van Hendrik Jacobus Duvenhage se plaas, aangesien die vrou eers met 'n Duvenhage getroud kon gewees het. Daar kan dalk ander onopgemaakte grafte of omgeslane grafstene wees. eGGSA captions by Esmé van der Westhuizen. Information also available on the GGSA Cemetery DVD:- Cemetery ID: 2840 Names in cemetery: 1 Information submitted by: Gert Esterhuizen Google Earth Project Information:- GPSID: 3403 GPS: -26 04.253, 28 17.997
BODES Anna Jacomina nee BOTHA 1843-1932
BODES Anna Jacomina nee BOTHA 1843-1932
TONDER Andries Johannes, van 1886-1941
TONDER Andries Johannes, van 1886-1941