Gauteng, KRUGERSDORP district, Hekpoort, Doornspruit 507 JQ, farm cemetery_5

22 May 2016 1 album , 4 images Share: , ,
View Slideshow
Cemetery information:- This cemetery is across the road from cemetery_4. Die Ou Begraafplaas het 17 grafte, maar slegs 3 het leesbare kopstukke. Die ander het leiklip kopstukke op wat al verbrokkel en van die grafte het geen kopstukke op nie. ROETE NA DOORNSPRUIT BEGRAAFPLAAS Suid van die Hartebeespoortdam, volg die R512 weswaarts tot by die T-aansluiting met die R560. Draai links na Skeerpoort. Volg die R560 vir 3,56 km tot in Skeerpoort en ry reguit aan met die R560 vir ongeveer 6,6 km tot by Magaliesburg : Hekpoort. Ry deur Magaliesburg met die R560 vir nog 7 km tot waar die R456 regs by die R560 aansluit. ( Kyk vir die groot naambord “ Askari Game Lodge “ en draai regs af op die R465 in ‘n noordelike rigting. Volg die R456, gaan oor die bruggie tot by die 1 km afstandpaaltjie. By die 1 km afstandmeter, aan die regterkant van die pad is die toegangspad na die “ Doornspruit “ begraafplaas. Volg die grondpad vir 400 m en aan weerskante van die pad is daar ‘n begraafplaas. Die begraafplaas aan die noordekant is die Ou van Rooyen Familie begraafplaas. Die Ou Begraafplaas het 17 grafte, maar slegs 3 het leesbare kopstukke. Die ander het leiklip kopstukke op wat al verbrokkel en van die grafte het geen kopstukke op nie. Groot dele van die oorspronklike plaas " Doornspruit " het aan die Van Rooyen famile behoort. Met die verkoop van 'n gedeelte van die plaas het die Ou begraafplaas se grond aan die nuwe eienaar behoort en is 'n nuwe begraafplaas, net suid van die Ou Begraafplaas oorkant die toegangspad uitgelê. Sien Doornspruit 507 JQ, farm cemetery_4 vir die ander begraafplaas se grafte. Dirk van Heerden. Album complete. eGGSA captions by: Friederike Mars The GGSA Cemetery DVD only has information on the cemetery location. Cemetery ID: 204 Google Earth Cemetery Initiative Information:- GPSID: 6752 GPS: -25 55.167, 27 32.462
SAMMONS Sylvia 1986-2004

SAMMONS Sylvia 1986-2004

1. Overview / Oorsig
1. Overview / Oorsig
2. Twee begraafplase oorkant mekaar
2. Twee begraafplase oorkant mekaar
ROOYEN Hester Maria, van 1903-1919
ROOYEN Hester Maria, van 1903-1919
TOIT Lourens Martinus, du 1982-2003
TOIT Lourens Martinus, du 1982-2003