PLESSIS Charles Edward, du 1975-1997 :: DU PLESSIS Jacques Hinedrich 1982-1987
Die bydraer Johan Steyn, het ons ingelig dat 'n derde seun ook hier begrawe is, maar dat sy besonderhede nog moet aangebring word. Jacobus Jeremia Jansen DU PLESSIS (Kobus) Gebore: 1974-03-23 Oorlede: 2005-03-27
contributed by: Johan Steyn
viewed 72 times