POSTMA Laurika 1903-1987

Ons het die volgende inligting vanaf Frik Venter ontvang: Johanna Laurika Postma Bekende Beeldhouer gebore 17/04/1903 oorlede 26/03/1987 Begrawe Pretoria-Oos begraafplaas 25º 49' 30.23'' S 28º 19' 22.29'' O Vierde kind van Ds. Willem Postma van Reddersburg (skrywer skuilnaam Dr. O'Kullis)
contributed by: Frik Venter
viewed 171 times
POSTMA Laurika 1903-1987