Kwazulu-Natal, CEDARVILLE, NG Gemeente Cedarville-Matatiele, Gedenkmuur
Cemetery information:-
Die NG Gemeente Cedarville was ’n gemeente van die Kaapse Kerk en later die Sinode van Oos-Kaapland wat in Oktober 1979 met Matatiele, gestig op 12 Desember 1945, as Cedarville-Matatiele saamgesmelt. Die nuwe gemeente is terselfdertyd oorgedra na die destydse Natalse Sinode. In September 2001 is die gemeente Suid-Natal (Kokstad) by die saamgestelde gemeente gevoeg.
Album complete at the time of photographing.
eGGSA captions by: Marthelene Buckle
The GGSA Cemetery DVD/ Cemetery Transcript Project only has information on the cemetery location.
Cemetery ID: 7420
Google Earth Cemetery Initiative Information:-
GPSID: 8929
GPS: -30 23.168, 29 02.553