KESTELL John Daniel -1900
It was here that during the battle on the 6th of January 1900 the Reverend John Daniel Kestell Minister of the Harrysmith Commando in great danger and under heavy fire brought succour to wounded friend and foe alike. A grievously wounded British sergeant said to him "You are preaching a good sermon today." Op hierdie plek gedurende die veldslag op 6 Januarie 1900 het Ds. John Daniel Kestell, Veldprediker van die Kommando van Harrismith, met lewensgevaar en onder hewige geweervuur, hulp verleen aan gewonde vriend en vyand sonder onderskeid. Dis toe dat ‘n swaargewonde Britse Sersant aan ds. Kestell gesê het: "Hierdie daad van u is 'n treffende preek". The Ladysmith page of MILITARYIMAGES.NET. Die slag by Platrand deur "Roosmaryn" op 365 Spore. <="" p=""> Posted by Member of GSSA branch 2016 on Wed Aug 24 15:44:40 2016 (105.226.113.9)