LANGE Hans, de -1861

Kommandant Hans DE LANGE (Hans Dons) wat op 26 Maart 1861 'n geweldagdige dood te Ladysmith gesterf het, as gevolg van ;n Hofuitspraak van die Engels Koloniale Regering. Hierdie Gedenksteen op sy Graf dien as 'n Onverskrokke Voortrekkerleier. Ons, 'n Dankbare nageslag Eer u Nagedagtenis, Dapper Kommadant Hans Dons, vir die aandeel wat U as Voortrekkerkommandant gehad het in die Wordingsgeskiedenis van Ons Volk. Mag Toekomstige Afrikanergeslagte U Nagedagtenis na Verdienste waardeer. L.J. SPIES, Voorsitter: C.J.S. LOMBAARD, Sekretaris, Namens die Hans Dons Komitee opgerig 1954.
contributed by: Eckhard von Fintel
viewed 1098 times
LANGE Hans, de -1861