BUYS Johannes Christoffel 1888-1948
Volgens Fanie & Kallie Buys (navorsers van die BUYS families) is hierdie Johannes Christoffel, Kallie se oom. Die oom is egter nie begrawe in Newcastle nie - maar wel in Weenen.
Op nadere ondersoek vind Chris Lombard (die fotograaf) dat:-
* die CJ BUYS nie in die Munisipale grafsteen register van Newcastle verskyn nie;
* dat die grafsteen op die voetkant van die graf van JC BOTHMA en Susana Freda BOTHMA nee BUYS neergesit is.
Kallie Buys het intussen die familie gekontak; wat bevestig het dat daar wel ‘n grafsteen op die oorsponklike graf op Blinkwater, Muden/Weenen is, maar die plaas is nie meer toeganklik nie. Daarom het sy steen op haar man se graf laat aanbring.
contributed by: Chris and Petra Lombard
viewed 110 times
![BUYS Johannes Christoffel 1888-1948](/kwazulunatal/zp-core/i.php?a=NEWCASTLE-Urban/NCastle-OLD-cem/B%20-%20Vanne%20__%20Surnames%20-%20B/hku&i=LOMBARD%20ALBUM%202%20438.jpg&s=1200&cw=0&ch=0&q=85&wmk=%21&check=c163c9e2ab10797bd1a87f965ce33ea960d72601)
Camera Maker: | SONY |
Camera Model: | DSC-H7 |
Original Date and Time Taken: | 25 February 2009 16:33 |
Shutter Speed: | 1/200 sec |
Aperture: | f/4 |
ISO Sensitivity: | 100 |
Exposure Compensation: | 0 EV |
Metering Mode: | Pattern |
Flash Fired: | No Flash |
Focal Length: | 11.6 mm |