BRUWER Magdalena Ellia nee VILJOEN 1928-1987
Addisionele inligting vanaf Louis Botha ontvang: Magdalena Ellia (Ella) Viljoen * 1928/04/23 te Warmbad † 1987/08/18, begrawe Warmbad (Grafbesonderhede: Blok 2 ry HH grafnommer 18). Haar geboortedatum word foutief op die grafsteen aangetoon. (Haar identiteitsdokument wys dit as 23/04/1928)
viewed 572 times
