1. Pionier Gedenkplaat

Ellisras is een van die jongste dorpe in Suid-Afrika en is vernoem na Patrick Ellis en Piet Erasmus. Marthinus LOOTS het die dorp na hulle vernoem. In 1929 is steenkool reserwes ontdek. Die dorp is in 1960 op die plaas Waterkloof uitgelê en het in 1986 munisipale status verwerf.
contributed by: Dirk van Heerden and Daniel van Heerden
viewed 249 times
1. Pionier Gedenkplaat