Limpopo, LETABA 1 district, Modjadjiskloof, Duivelskloof 436 LT, farm cemetery _1

04 November 2020 2 albums , 2 images
View Slideshow
Cemetery information:- Album complete. Daar is 5 grafte, twee is onleesbaar. Die oorskot van die Viljoen broers, seuns van Willem Hercules VILJOEN & Aletta Elizabeth GREYLING: 1. Barend Christiaan VILJOEN 11 November 1868 - 8 Augustus 1901 2. Jacobus Johannes VILJOEN 2 Augustus 1882 - 6 Augustus 1901 3. & ene HARTZENBERG wat op 8 Augustus 1901 tydens die ABO gesneuwel het, was ook in die plaasbegraafplaas begrawe. Hul is in 1986 in die HELDE AKKER in Duiwelskloof dorp herbegrawe. (Inligting deur Annette van Rensburg) Vir die verhaal wat op 8 Augustus 1901 gebeur het, kyk by Limpopo, LETABA 1 district, Modjadjiskloof, Duivelskloof 436 LT, Zoutpansberg Skirmishers Route memorial _2 . eGGSA captions by: Eileen de Jager. The GGSA Cemetery DVD only has information on the location of the cemetery Cemetery ID: 3463 Google Earth Project Information:- GPSID: 4133 GPS: -23 39.774, 30 10.599
VILJOEN Maria Elizabeth -189?

VILJOEN Maria Elizabeth -189?

VILJOEN Willem Herculis -1931 & Aletha Elizabetha GRELING -1932

VILJOEN Willem Herculis -1931 & Aletha Elizabetha GRELING -1932

Inligting deur bydraer voorsien: WILLEM HERCULES VILJOEN Gebore: 31 Augustus 1844 Oorlede: 23 Januarie...

1. Overview / Oorsig
1. Overview / Oorsig
2. Oorsig oor grafte op die Viljoen plaas te Duiwelskloof
2. Oorsig oor grafte op die Viljoen plaas te Duiwelskloof