Limpopo, SOUTPANSBERG district, Makhado, Ledig 289, Gertrudsberg cemetery

09 November 2021 4 albums , 8 images
View Slideshow
Cemetery information:- Die begraafplaas is begin deur die sendeling Theodor Schwellnus wat die nabygeleë Luterse sendingstasie en -skool bedryf het. Die begraafplaas is erg verwaarloos en dit bevat slegs enkele grafte met leesbare grafstene. Al die leesbare grafstene is gefotografeer. Theodor Schwellnus die sendeling, is in die begraafplaas ter aarde bestel. Daar is ook die graf van Christian Endemann wat ook aan die Luterse kerk verbonde was . Daar is een grafsteen met n kopstuk wat daarop lê en waarop 2 sterfdatums voorkom. Hierdie kopstuk kon slegs van die graf met die naam Johannes af gekom het aangesien daar geen ander graf is wat met die marmer gemaak is nie. Op die grafsteen van Jacobus Kana staan geskrywe “Hier rus ons Geliefde vader Jacobus Kana. Geb. 10-1-1864 Dood 16-7-1953 Bogenoemde inligting voorsien deur Martin Schwellnus. Album complete. eGGSA captions by: Friederike Mars & james Anderson The GGSA Cemetery DVD only has information on the cemetery location. Cemetery ID: 5624 Google Earth Cemetery Initiative Information:- GPSID: 6724 GPS: -23 04.840, 29 53.441
ENDEMANN Christian 1872-1926

ENDEMANN Christian 1872-1926

KANA Jacobus 1869-1953

KANA Jacobus 1869-1953

RADALI Ramarumo Johannes 1842-1944

RADALI Ramarumo Johannes 1842-1944

SCHWELLNUS Theodor 1876-1926

SCHWELLNUS Theodor 1876-1926

? -192?
? -192?
? -1927
? -1927
? -1940
? -1940
1. Oorsig / Overview
1. Oorsig / Overview
2. Oorsig / Overview
2. Oorsig / Overview
3. Oorsig / Overview
3. Oorsig / Overview
NELWAMONDO Amos 1897-1918
NELWAMONDO Amos 1897-1918
PHALE Godzwana Johannes 1900-1961
PHALE Godzwana Johannes 1900-1961