Limpopo, SOUTPANSBERG district, Makhado, Schyffontein 798, farm cemetery

10 June 2013 5 images
View Slideshow
Begraafplaasinligting:- Foto’s geneem op 25 Maart 2010 op die plaas Schyffontein, in die Soutpansberg, distrik Louis Trichardt. Hierdie was die familieplaas van die van der Schyff familie (my man se oupa- en oumagrootjie). Ons vind die grafte binne-in ‘n bos soos gesien kan word op foto 328. Foto 2125 is die graf van die oumagrootjie, foto 2128 die graf van die oupagrootjie. Foto 318 die graf van een van hulle dogters en foto 326 die graf van die 14 jarige Lombard-seun wat glo op ‘n buurplaas gewoon het, die rede van sy dood is onbekend. Daar is nog ‘n paar grafte tussen die bome, ongelukkig almal sonder grafstene. My man het die gebreekte grafsteen (foto 318) herstel nadat die foto geneem is. Dit lyk asof Martha Marija Magdalena gebore is in 1892, getroud was en oorlede is in 1911, dus op 19 jarige ouderdom. Hierdie hele gebied is tot vandag toe nog malaria-gebied wat baie sterftes veroorsaak het. Ons weet wel die oupagrootjie het alleen gewoon op die plaas nadat die oumagrootjie in 1939 oorlede is en hy is vermoor in 1934. Niemand is ooit vir die moord aangekeer nie. Album complete. eGGSA captions by: Dal Good. The GGSA Cemetery DVD only has information on the location of the cemetery Cemetery ID: 5064 Google Earth Project Information:- GPSID: 6043 GPS: -22 58.992, 29 55.302
? Martha Marija Magdalena nee V.D. SCHYF 1892-1911
? Martha Marija Magdalena nee V.D. SCHYF 1892-1911
1. Overview
1. Overview
LOMBARD Stephanus Petrus 1915-1929
LOMBARD Stephanus Petrus 1915-1929
SCHYF Gesina Cattrina, van der nee VAN NUIKERK 1860-1931
SCHYF Gesina Cattrina, van der nee VAN NUIKERK 1860-1931
SCHYF Wellem Jakobus, van der 1850-1934
SCHYF Wellem Jakobus, van der 1850-1934