Limpopo, TUBATSE district, Ohrigstad, Ohrigstad 443 KT _1, farm cemetery
Begraafplaasinligting:- Die grafte is moeilik om te kry, en definitief 'n besoek werd. Ek beskou dit as die mooiste versameling grafstene wat ek nog afgeneem het, dis met die hand uit leiklip gemaak en versier. Dis baie hartseer om die toestand van die begraafplaas te sien. Daar is omtrent 25 grafte, die helfte is so verweer, niks is leesbaar nie. Baie kindergrafte met geen stene op nie. Baie van die mense wat daar begrawe is, is van die eerste en tweede geslag Voortekkers wat in die Ohrigstad area aangekom het in 1845. Christo Schutte eGGSA captions done by: Alta Griffiths. Information also available on the GGSA Cemetery DVD:- Cemetery ID: 2185 Names in cemetery: 15 Information submitted by: Christo Schutte Google Earth Project Information:- GPSID: 2566 GPS: -24 43.963, 30 34.150