Addisionele inligting deur Louis Botha ontvang:
Aletta Catrina (Marinda) Visser * 1953/04/16 te Warmbad † 1988/09/02, begrawe Warmbad
(Grafbesonderhede: Blok 2 ry JJ grafnommers 48 en 49).
Haar man is in grafnommer 48 begrawe maar daar is geen steen aangebring nie. Sy besonderhede is Willem Schalk Bruwer * 1946/07/09 te Warmbad † 2009/04/06