SMUTS Zanetta Wilhelmina

Die volgende inligting deur Sasa Malan ontvang: Ons het in 1994 - meer as 20 jaar gelede - daardie grafte gedokumenteer en duidelik het die stene ondertussen baie verweer. Volgens die inligting wat ons toe tot die Begraafplaas-DVD bygedra het, is 'n jongvrou van 20 jaar daar begrawe. Sy was die kleinkind van Janetta Wilhelmina *Versveld. JW Versveld is waarskynlik heelwat vroeër dood en elders begrawe. Haar eggenoot Tobias Smuts is wel op Klipbank begrawe. Soos ons dit gesien het: Smuts, Zanetta Wilhelmina Sterf: 23 Aug. 1870, ouderdom 20jr 3m 15d Begrawe: Klipbank, Rural, District Ermelo, Mpumalanga, RSA (Sasa Malan)
contributed by: Adriaan Swanepoel
viewed 529 times
SMUTS Zanetta Wilhelmina

Camera Maker:Canon
Camera Model:Canon PowerShot A2200
Original Date and Time Taken:16 September 2017 14:06
Shutter Speed:1/800 sec
Aperture:f/2.8
ISO Sensitivity:80
Exposure Compensation:0 EV
Metering Mode:Pattern
Flash Fired:No Flash
Focal Length:5 mm