Mpumalanga, MIDDELBURG district, Rural (farm cemeteries) / Mpumalanga, MIDDELBURG district, Hendrina, Bloemfontein 196 IS, farm cemetery / (2 of 6 images)
Begraafplaas inligting:- As mens op die R38 vanaf Hendrina na Bethal reis vir ongeveer 4½ km en regs draai op die van Dyksdrif pad (die R542) vir ongeveer 3½ km kry mens 'n verlate plaas opstal op die linkerkant. Daar is 'n lang (ongeveer 100m) laning van baie ou eikebome met 'n plaashuis, buitegeboue, skure, melkstalle ens. Alles verlate en gestroop van enige iets van waarde - dakke, vensters ens. Selfs die Eskom transformator wat daar was is oopgebreek en gestroop van die binnegoed. Daar is eenkant 'n netjiese plaaskerkhof, mooi omhein , maar ook maar verwaarloos. Mens kry 'n knop in jou keel as jy daar staan en die name lees en dink aan die lief en leed van die families wat daar gewoon het. Die omliggende lande is almal bewerk - seker nou deel van groter plase. Hierdie is midde in die wêreld van steenkoolmyne.
Album complete, we have photographs of all the headstones in the cemetery.
eGGSA captions: Lorraine Beechey and Wilna Eygelaar. Information also available on the GGSA Cemetery DVD:- Cemetery ID: 1023 Names in cemetery: 12 Information submitted by: Barend Leach Google Earth Project Information:- GPSID: 1021 GPS: -26 10.545, 29 38.729
HOLTZHAUSEN Isak Cornelius 1938-1939
contributed by: Barend Leach
viewed 341 times