Mpumalanga, MIDDELBURG district, Rural (farm cemeteries) / Mpumalanga, MIDDELBURG district, Middelburg, Rietvlei 397 JS, farm cemetery / (10 of 28 images)
Cemetery information:- Die plaas se naam is Rietvlei 397 JS, dis 15 km noord oos van Middelburg in Mpumalanga. Daar is 33 grafte, omtrent twee derdes leesbaar, meeste is kinders. Van die grafstene het net 'n naam, geen datums, ek stuur maar als. Die oudste graf (leesbaar), die persoon is in 1889 begrawe, die oudste persoon is Engnatius Schutte, gebore 1839. Een ouer paar het 5 kinders daar begrawe, drie seuns in een graf en 'n seun en dogter in die ander een. Let op dat die kinders se ouers se name op van die grafte verskyn en daar is een grafsteen waar die persoon wat die steen uitgekerf het, sy naam geskryf het. Martha Sophia Schutte (gebore Burger), is die grafsteen stukkies wat ek afgeneem het, ek het die inligting by Tian Schutte gekry. Album completeness unknown. The GGSA Cemetery DVD only has information on the cemetery location. Cemetery ID: 6100 Google Earth Cemetery Initiative Information:- GPSID: 7294 GPS: -25 40.739, 29 40.217
MARX Jacobus Petrus 1888-1957
contributed by: Christo Schutte
viewed 180 times