NORTHALL John H. 1880-1944

Inligting verskaf deur Henry Northall:- John Henry NORTHALL * 1.10.1880 † 7.5.1944 NOTAS Die grafskrif t.o.v. geboorte datum is inkorrek en moet lees 1.10.1875. Oudste seun van Valentine Northall en Elizabeth K. Elliff, geboorteplek 26 Pellon Lane, Halifax, Engeland. Veg aan die Engelse kant 1901-1902 in Anglo-Boereoorlog. Keer terug na Suid-Afrika 14.4.1903 as `n ysterhandelaar word later ‘n diamant delwer volgens passasiers lyste van skepe 1919 en 1920 Sluit aan by die “Veteran Reserve Enslin’s Horse” 4.10.1914. X Barkly Wes 1.2.1940 Johanna Wilhelmina van Zyl dv Johannes Petrus van Zijl en Maria Johanna Elizabeth van Zijl. Die graf is in April 1976 deur sy weduwee laat opmaak twee maande voordat sy oorlede is op 5 Julie 1976.
contributed by: Henry and Maryna Northall
viewed 1037 times
NORTHALL John H. 1880-1944

Camera Maker:Canon
Camera Model:Canon PowerShot S5 IS
Original Date and Time Taken:07 May 2008 14:09
Shutter Speed:1/80 sec
Aperture:f/3.5
ISO Sensitivity:200
Exposure Compensation:0 EV
Metering Mode:Pattern
Flash Fired:No Flash
Focal Length:32.2 mm