Northern Cape, COLESBERG district, Norvalspont, Concentration camp memorials

11 October 2015 16 images
View Slideshow
Album inligting:- Hierdie Konsentrasiekampkerkhof was altyd geleë agter die koppie aan die anderkant van Norvalspont. Ons het altyd oor die Koppie geklim en dan anderkant af en het daar altyd rondgeloop. Dit het altyd mooi gelyk, met al die wit kruise op die terrein. Toe ons hierdie foto's gaan neem het, moes ons soek na die plek. Dit is geheel op 'n ander plek. 'n Mooi gedenkplek vir so 'n besonderse kerkhof. Die naambord met die betrokke woorde op "Norvalspont Konsentrasiekampkerkhof" - is die plek waar al die wit kruise was. Die omgewing by die gebied is ook afgeneem, want dit was waar die Konsentrasiekamp was en is onder water nadat die Gariep Dam gebou is. Die brug oor die Oranjerivier is vanaf die Oranje-Vrystaat se kant afgeneem. As jy oor die brug gaan, het die Pont nog altyd aan die anderkant onder die brug gelê. Op die linkerkant was 'n Fort (Blokhuis) op die oewer van die Oranjerivier (Kaapprovinsie kant). Dit is ongelukkig afgekamp en ons kon dit nie afgeneem het nie. Die dorp het bestaan alleen uit 'n hotel en spoorwegstasie, tweeman-skool en 'n paar huise. Met groot heimwee na ander tye het ons hierdie Kerkhof besoek. Chris en Annatjie Erasmus Album complete. eGGSA captions by: Annatjie Erasmus & Riana le Roux The GGSA Cemetery DVD only has information on the location of the cemetery Cemetery ID: 2485 Google Earth Project Information:- GPSID: 3006 GPS: -30 38.708, 25 27.361
01. Overview / Oorsig
01. Overview / Oorsig
02. Ingang / Entrance
02. Ingang / Entrance
03. Overview / Oorsig
03. Overview / Oorsig
04. Overview / Oorsig
04. Overview / Oorsig
05. Overview / Oorsig
05. Overview / Oorsig
06. Overview / Oorsig
06. Overview / Oorsig
07. Overview / Oorsig
07. Overview / Oorsig
08. Overview / Oorsig
08. Overview / Oorsig
09. Overview / Oorsig
09. Overview / Oorsig
10. Overview / Oorsig
10. Overview / Oorsig
11. Norvalspont naamlys
11. Norvalspont naamlys
12. Norvalspont naamlys
12. Norvalspont naamlys
13. Norvalspont naamlys
13. Norvalspont naamlys
14. Norvalspont Naamlys
14. Norvalspont Naamlys
BLOEM Gesina S. -1901 :: BLOEM Margarita A.E. -1901 :: BLOEM Elizabeth -1901
BLOEM Gesina S. -1901 :: BLOEM Margarita A.E. -1901 :: BLOEM Elizabeth -1901
VORSTER Elizabeth C. -1901 :: VORSTER Joseph Marcus -1901
VORSTER Elizabeth C. -1901 :: VORSTER Joseph Marcus -1901