Northern Cape, HERBERT district, Douglas, Fabers Put 62, Fabersput, farm cemetery (2)

30 July 2023 3 albums , 46 images
View Slideshow
Cemetery information:- Familie begraafplaas serwituut (kaart 4025/1957 en Notariele Akte nr. 3 van 1958) Dit gee die reg aan die serwituut houers, seuns van Cornelis Jacobus Faber (b2c4d2e4) hul kinders en nageslagtes gebore of nog gebore te word en aangetroude familie om op die genoemde plaas Fabersput begrawe te word en gee hul toegang (privaat pad en gebruik van water) tot die begraafplaas. Die begraafplaas bestaan uit die ommuurde area (ook bekend as die familie kerkhof) terwyl die groter serwituut area omhein is. Grafte van bywoners en delwers is buite die mure van die familie kerkhof maar binne die heining. Die muur/bouwerk en materiaal dui daarop dat die begraafplaas ten minste een keer vergroot is en al die grafte in Ry 1 to 3 uit die periode 1890 tot 1916 is geleë in die ouer deel (oorspronklik ommuurde area). Grafte van plaaswerkers is in die nabye omgewing maar ongelukkig nie gemerk nie. Bywonersbegraafplaas: Ongeveer 10-15 grafte, slegs 3 met heel grafstene waarvan een leesbaar is. 'n Skerf met die volgende is ook gevind "Teeder gedagtenis aan ons …. Kend ….. Ludeke ….". (Inligting deur Elmien Ballot verskaf) Album complete. eGGSA captions by: Lorraine Beechey, Fern Swales & Riana le Roux The GGSA Cemetery DVD/ Cemetery Transcript Project only has information on the cemetery location. Cemetery ID: 7338 Google Earth Cemetery Initiative Information:- GPSID: 8834 GPS: -28 54.050, 23 51.567
THOMAS Magdalena Elizabeth nee VERMEULEN 1878-1964
THOMAS Magdalena Elizabeth nee VERMEULEN 1878-1964
THOMAS Maria C.F. nee SMALL 1856-1940
THOMAS Maria C.F. nee SMALL 1856-1940
THOMAS Martha S.E. nee FABER 1855-1896
THOMAS Martha S.E. nee FABER 1855-1896
THOMAS Mary Amelia nee YOUNG 1859-1899
THOMAS Mary Amelia nee YOUNG 1859-1899
VENTER Johannes Barend 1921-1960
VENTER Johannes Barend 1921-1960
VILLIERS James Thomas, de 1933-1933
VILLIERS James Thomas, de 1933-1933