Northern Cape, PRIESKA district, Rural and farm cemeteries / Northern Cape, PRIESKA district, Soutpan, Zoutpan 78, farm cemetery / (4 of 5 images)
Begraafplaasinligting:-
Vanaf Prieska, 39 km op die R357 na Douglas is daar ‘n grondpad R369 wat regs by die R357 aansluit. Dit is die pad na Hopetown / Stydenburg.
Draai regs in ‘n oostelike rigting en volg die pad vir 14 km tot by Wildebeespan waar daar ‘n pad R387 regs aansluit. Draai regs en volg die pad vir 7 km ( Die plaas Klippiesvlak lê aan die linkerkant ). Hier sluit ‘n pad vanaf Strydenburg by die pad aan, hou regs en volg die pad na die Soutpan vir 2 km tot by die woonhuis wat aan die regterkant van die pad staan. Skuins oorkant die toegangspad na die plaasopstal, ( oostekant ) is daar ‘n motorhek. Gaan by die motorhek in en ongeveer 50 meter oos van die hek is die De Koker familie grafstene.
Album complete.
eGGSA captions by: Annatjie Erasmus & Alex van Niekerk
The GGSA Cemetery DVD only has information on the location of the cemetery
Cemetery ID: 4296
Google Earth Project Information:-
GPSID: 5093
GPS: -29 41.125, 23 12.391
KOKER Maria Petronella, de 1936-1948
contributed by: Dirk van Heerden and Daniel van Heerden
viewed 200 times