SWARTS Koos -1957
Koos Swarts was 'n Griekwa van oor die ses voet lank. Hy het as enkeling by "Mooidraai " opgedaag en werk gesoek. Hier op " Mooidraai " het hy hoofsaaklik gehelp met die grootmaak van renperde wat op die plaas geteel was. Die perde is nadat hulle afgerig is Kaapstad toe gestuur waar hulle aan die MET Perde wedrenne deelgeneem het. Koos wou nie met sy eie Griekwa- mense meng nie en het altyd gesê hy is Sanna se kind en verkies om naby die plaasopstal te bly.
contributed by: Dirk van Heerden
viewed 323 times
Camera Maker: | Pentax Corporation |
Camera Model: | PENTAX K100D |
Original Date and Time Taken: | 13 December 2012 11:48 |
Shutter Speed: | 1/350 sec |
Aperture: | f/6.7 |
ISO Sensitivity: | 200 |
Exposure Compensation: | 0 EV |
Metering Mode: | Pattern |
Flash Fired: | No Flash |
Focal Length: | 18 mm |