Northern Cape, PRIESKA district, Rural and farm cemeteries / Northern Cape, PRIESKA district, Boegoeberg, Boegoeberg Waterreservaat, Dam Builders cemetery / (9 of 39 images)
Begraafplaasinligting:-
Die voorbereidingswerk vir die bou van die Boegoebergdam het in Mei 1929 begin en is in 1932 voltooi waarna die kanaal eers in 1934 voltooi is. Hierdie tydperk word geken as die tyd van bitter swaarkry, van die Groot Depressie, groot droogtes en daarna die vloede. Gedurende die moeilike tye toe die rivier gestaan het, was dit maagkoors en toe die vloed kom was dit malaria wat gely het tot die sterftes van menige kinders.
Die meeste van die grafsteentjies in die begraafplaas by die dam is kindergrafte.
Dirk van Heerden
Album complete.
eGGSA captions by: Daan Botes, Alex van Niekerk, Marie van den Heever & Wilna Eygelaar
The GGSA Cemetery DVD only has information on the location of the cemetery
Cemetery ID: 5629
Google Earth Project Information:-
GPSID: 6731
GPS: -29 03.223, 22 12.278
BARNARD P.K.J. 1931-1931
contributed by: Dirk van Heerden and Daniel van Heerden
viewed 300 times