Northern Cape, VICTORIA WEST district, Rural area and farm cemeteries / Northern Cape, VICTORIA WEST district, Hutchinson, village cemetery / (4 of 12 images)
Cemetery information:- Hutchinson is 'n klein Karoodorpie en spoorwegaansluiting 12 km suidoos van Victoria-Wes en 77 km wes van Richmond in die Noord Kaap. Toe diamante in die laat 1860's by Barkley-Wes en Kimberley ontdek is, het Victoria-Wes 'n belangrike skofpos op die poskoetsroete na die diamantvelde geword. Om een of ander duistere rede het die spoorlyn van Kaapstad na die diamantvelde in die 1870's ongeveer 12 km oos van Victoria-Wes verby gegaan. Later is 'n halte op die hooflyn suidoos van die dorp gebou en Victoria-Wesweg genoem. Hiervandaan is 'n taklyn later gebou om Victoria-Wes met Carnarvon, Williston ( 1915 ) en Calvinia ( 1918 ) in die weste te verbind, maar is in die jaar 2001 gesluit. Die passasierstreine op die hooflyn stop steeds op Hutchinson om Victoria-Wes te bedien. Die naam van die aansluiting is later verander na Hutchinson, ter ere van sir Walter F. Hely-Hutchinson, goewerneur van die Kaapkolonie (1901 tot 1910) die laaste dekade voor Uniewording. Volgens die 2001 sensus was daar 367 inwoners in Hutchinson. Vandag in die jaar 2014 is die dorpie vervalle, die geboue geplunder en wil dit voorkom asof plakkers die woonhuise oorgeneem het. Nie 'n aangename plek om te besoek nie. Dirk van Heerden. Album complete, all the headstones were photographed. There are unmarked graves. eGGSA captions by: Sue van der Berg The GGSA Cemetery DVD only has information on the cemetery location. Cemetery ID: 5797 Google Earth Cemetery Initiative Information:- GPSID: 6932 GPS: -31 29.444, 23 11.460
BOTES Fredrick Andrew 1926-1926
contributed by: Dirk van Heerden
viewed 247 times