Northern Cape, CALVINIA, Calvinia town, Hoogekraal, Ramskop, old farm cemetery

22 September 2017 2 images
View Slideshow
Cemetery information:- Van Wyk was die eienaar van die plaas Hoogekraal. 'n Gedeelte Akkerendam is aan die kerk verkoop en Calvinia is daarop gestig. Die Van Wyks het het op die gedeelte Ramskop verder geboer. Ramskop is op die randjie van die dorp en dit is ook waar die begraafplaas is. Dit is nogal 'n groterige stukkie grond wat ommuur is, seker +- 15mX15M met slegs die 2 grafte. Tienie Ras. Album complete. eGGSA captions by: Lorraine Beechey The GGSA Cemetery DVD only has information on the cemetery location. Cemetery ID: 6146 Google Earth Cemetery Initiative Information:- GPSID: 7349 GPS: -31 28.602, 19 46.698
SMIT Aletha Jacoba nee WIID 1855-1903
SMIT Aletha Jacoba nee WIID 1855-1903
WYK Johannes Abraham, van 1823-1902 & Johanna C.A. VAN DER MERWE 1827-1898
WYK Johannes Abraham, van 1823-1902 & Johanna C.A. VAN DER MERWE 1827-1898