Northern Cape, HARTSWATER district, Vaalharts Nedersetting, Magagong, cemetery_1

22 October 2008 3 images
View Slideshow
Begraafplaasinligting:- Hierdie grafte lê letterlik in die vlaktes en verweer. Op hierdie “plot” is daar 3 areas waar grafte lê. Die eerste is vir nie-blankes, en ons het dit nie afgeneem nie. Die tweede is vir babas – so weggesteek agter bome en bosse dat die familie al gedink het die grafte is weg! Hiermee dan die fotos van die kindergrafte. Daar is ook ander graffies daar, maar hulle is ongemerk. Album complete, all the headstones were photographed. eGGSA captions by: Eleanor Garvie. The GGSA Cemetery DVD only has information on the location of the cemetery Cemetery ID: 3422 Information submitted by: Liz Oberholster Google Earth Project Information:- GPSID: 4090 GPS: -27 38.497, 24 43.034
OBERHOLSTER Sanita E. 1957-1957
OBERHOLSTER Sanita E. 1957-1957
SWIEGERS Magrietha Susanna 1951-19??
SWIEGERS Magrietha Susanna 1951-19??
VENTER Bennie J. 1954-1954
VENTER Bennie J. 1954-1954