North West, BRITS district, Rural (farm cemeteries) / North West, BRITS district, Klipvoor, Borakolelo Nature Reserve / (1 of 1 images)
Begraafplaas inligting:- Die natuur reservaat is noord van Brits. Die grafte is in 'n beperkte gebied - waar die publiek nie toegang het nie. Daar is seker +/- 20 grafte wat natuurlik baie dig toegegroei is met doring bosse, slegs die een Potgieter graf het 'n sandsteen kopstuk. eGGSA captions done by Celeste Rachmann. Information also available on the GGSA Cemetery DVD:- Cemetery ID: 2856 Names in cemetery: 1 Information submitted by: Louw du Plessis Google Earth Project Information:- GPSID: 3422 GPS: Not available
POTGIETER Gerhardus Jakobus 1840-1865
contributed by: Louw du Plessis
viewed 312 times