ROSSOUW Jan Johannes 1847-1880

'n Klip wat as wa domkrag stut gebruik was . Sien merke . Toe 'n grafsteen geword - plaas naby Barberspan NW.

 (Hennie Kruger)

 

Jan Johannes Rossouw
DOB : 16/11/1847
DOD : 08/02/1880
Hy was getroud met Anna Catharina Smith
DOB : 03/1852
DOD : 01/04/1902
Hulle is getroud op 26/03/1869 en het 6 kinders saam gehad.
ACS is weer getroud na haar man se dood met Stephanus Johannes Janse van Rensburg (Voorsien deur Anna-Marie Rossouw)
contributor: Hennie Kruger
viewed 4 times
ROSSOUW Jan Johannes 1847-1880