North West, KOSTER district, Rosmincol 442, Mabaalstad, Old Missionary cemetery
Cemetery information:-
Die grafte is waar die ou sendingstasie nl. Mabaalstad Missionary baie jare gelede was. Bron: https://www.sahistory.org.za/article/mission-stations-m MABAALSTAD, also known as EMMAUS, Transvaal: HM 1868 MABAALSTAD se inwoners is tydens die apartheids era verskuif en al die huise is plat geslaan. Die naam is toe verander na ROSMINCOL. Die grond is na ‘n grondeis weer teruggegee aan die voormalige inwoners en hulle is stadig besig om weer daar te vestig. Ek het die gps koördinate geneem, in die grondpad ongeveer waar die wit bakkie op die “oorsig foto” staan.
(Trysie Joubert)
Album completeness unknown.
eGGSA captions by: Lorraine Beechey
The GGSA Cemetery DVD/ Cemetery Transcript Project only has information on the cemetery location.
Cemetery ID: 6932
Google Earth Cemetery Initiative Information:-
GPSID: 8320
GPS Approx.: -25 50.642, 26 36.618